Die inkortingsneller <i>moet</i> en die woordeboek
Trefwoorden:
agens, bepaler, <i>dat</i>-vervatting, hoofwerkwoord, hulpwerkwoord, ingekorte sin, inkortbaar, inkorting, inkorting na links, inkortingsneller, inkortingsresultaat, kaartkorpus, leksikografie, negativering, nie-inkortbaar, saamgestelde hoofwerkwoord, sin
Samenvatting
Die Afrikaanse hulpwerkwoord <i>moet</i> kan binne sekere kontekste as inkortingsneller ten opsigte van 'n saamgestelde hoofwerkwoord optree, waardeur laasgenoemde ingekort word sonder dat die semantiese inhoud van die sin verander ('n voorwaarde, trouens, van alle inkorting). Die omstandighede waaronder dit geskied, word ondersoek en leksikografiese getuienis en implikasies word bespreek.<b>Sleutelwoorde:</b> agens, bepaler, <i>dat</i>-vervatting, hoofwerkwoord, hulpwerkwoord, ingekorte sin, inkortbaar, inkorting, inkorting na links, inkortingsneller, inkortingsresultaat, kaartkorpus, leksikografie, negativering, nie-inkortbaar, saamgestelde hoofwerkwoord, sinskonteks, sintaksis, uitingsituasie, werkwoordinversie
Citeerhulp
Prinsloo, A. (1). Die inkortingsneller <i>moet</i> en die woordeboek. Lexikos, 6(1). https://doi.org/10.5788/6-1-1027
Nummer
Sectie
Navorsingsartikels / Research Articles
Outeursreg op alle materiaal wat in Lexikos gepubliseer is, berus by die Direksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Dit staan skrywers egter vry om hulle materiaal elders te gebruik mits Lexikos (AFRILEX-reeks) erken word as die oorspronklike publikasiebron.