Die inkortingsneller <i>moet</i> en die woordeboek

  • A.F. Prinsloo Afrikaanse Taaladviseur, Radio Sonder Grense, SABC, Auckland Park, Suid-Afrika

Abstract

Die Afrikaanse hulpwerkwoord <i>moet</i> kan binne sekere kontekste as inkortingsneller ten opsigte van 'n saamgestelde hoofwerkwoord optree, waardeur laasgenoemde ingekort word sonder dat die semantiese inhoud van die sin verander ('n voorwaarde, trouens, van alle inkorting). Die omstandighede waaronder dit geskied, word ondersoek en leksikografiese getuienis en implikasies word bespreek.<b>Sleutelwoorde:</b> agens, bepaler, <i>dat</i>-vervatting, hoofwerkwoord, hulpwerkwoord, ingekorte sin, inkortbaar, inkorting, inkorting na links, inkortingsneller, inkortingsresultaat, kaartkorpus, leksikografie, negativering, nie-inkortbaar, saamgestelde hoofwerkwoord, sinskonteks, sintaksis, uitingsituasie, werkwoordinversie
Zitationsvorschlag
Prinsloo, A. (1). Die inkortingsneller <i>moet</i&gt; en die woordeboek. Lexikos, 6(1). https://doi.org/10.5788/6-1-1027
Rubrik
Navorsingsartikels / Research Articles