Pharos Speller: Speltoetser en Woordafbreker vir Afrikaans

  • Phillip Louw Bureau of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Stellenbosch, Republic of South Africa

Abstract

Van dieselfde uitgewer as Pharos Woordeboeke/Dictionaries 5 in 1 kom die Pharos Speller: Speltoetser en Woordafbreker vir Afrikaans (voortaan Pharos Speller). Ook met hierdie produk bied Pharos innoverende taalleiding vir die Afrikaanse taalgebruiker. Pharos Speller is vinniger en omvattender as enige voorganger en skakel sonder moeite met vier produkte binne Microsoft Office. Dit neem dieselfde vorm aan as die verstekspeltoetsers in verskeie tale vir Microsoft Office, en het duidelik gebaat by die samewerking tussen Pharos en Polderland Language and Speech Technology wat die leweransier van die Nederlandse verstekspeltoetser is.
How to Cite
Louw, P. (1). Pharos Speller: Speltoetser en Woordafbreker vir Afrikaans. Lexikos, 11. https://doi.org/10.5788/11-0-860
Section
Resensies / Reviews