TY - JOUR AU - Louw, Phillip PY - 1970/01/01 Y2 - 2024/03/28 TI - Pharos Speller: Speltoetser en Woordafbreker vir Afrikaans JF - Lexikos JA - Lex VL - 11 IS - 0 SE - Resensies / Reviews DO - 10.5788/11-0-860 UR - https://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/860 SP - AB - Van dieselfde uitgewer as Pharos Woordeboeke/Dictionaries 5 in 1 kom die PharosSpeller: Speltoetser en Woordafbreker vir Afrikaans (voortaan Pharos Speller). Ookmet hierdie produk bied Pharos innoverende taalleiding vir die Afrikaansetaalgebruiker. Pharos Speller is vinniger en omvattender as enige voorgangeren skakel sonder moeite met vier produkte binne Microsoft Office. Dit neemdieselfde vorm aan as die verstekspeltoetsers in verskeie tale vir MicrosoftOffice, en het duidelik gebaat by die samewerking tussen Pharos en PolderlandLanguage and Speech Technology wat die leweransier van die Nederlandseverstekspeltoetser is. ER -