Voorwoord/Foreword
Samenvatting
Met sowel AFRILEX as die NLE's goed gevestig in Suid-Afrika en vanweë gro-ter kontak met die res van Afrika, ontvang Lexikos 'n konstante stroom artikels wat oor leksikografiese en metaleksikografiese aspekte en probleme handel. In elke uitgawe verskyn daar artikels nie net van vorige medewerkers nie, maar ook van nuwes. Ek wil hulle almal bedank vir hul ondersteuning omdat Lexikos nie sonder artikels kan bestaan en groei nie. My waardering gaan aan hulle vir hul bereidheid om artikels te herbewerk volgens die opmerkings en voorstelle van die keurders. Vanweë die baie artikels wat Lexikos ontvang, moet baie medewerkers ook 'n aansienlike tyd wag voordat hul artikels gepubliseer kan word. Hulle moet bedank word vir hul begrip.Aan die keurders moet 'n woord van dank
Gepubliceerd
2011-10-20
Citeerhulp
Du Plessis, J. (2011). Voorwoord/Foreword. Lexikos, 13. https://doi.org/10.5788/13-0-717
Nummer
Sectie
Redaksioneel/Editorial
Outeursreg op alle materiaal wat in Lexikos gepubliseer is, berus by die Direksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Dit staan skrywers egter vry om hulle materiaal elders te gebruik mits Lexikos (AFRILEX-reeks) erken word as die oorspronklike publikasiebron.