@article{Du Plessis_2011, title={Voorwoord/Foreword}, volume={13}, url={https://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/717}, DOI={10.5788/13-0-717}, abstractNote={Met sowel AFRILEX as die NLE’s goed gevestig in Suid-Afrika en vanweë gro-ter kontak met die res van Afrika, ontvang Lexikos ’n konstante stroom artikels wat oor leksikografiese en metaleksikografiese aspekte en probleme handel. In elke uitgawe verskyn daar artikels nie net van vorige medewerkers nie, maar ook van nuwes. Ek wil hulle almal bedank vir hul ondersteuning omdat Lexikos nie sonder artikels kan bestaan en groei nie. My waardering gaan aan hulle vir hul bereidheid om artikels te herbewerk volgens die opmerkings en voorstelle van die keurders. Vanweë die baie artikels wat Lexikos ontvang, moet baie medewerkers ook ’n aansienlike tyd wag voordat hul artikels gepubliseer kan word. Hulle moet bedank word vir hul begrip.Aan die keurders moet ’n woord van dank<br /&gt;}, journal={Lexikos}, author={Du Plessis, J.C.M.D}, year={2011}, month={Oct.} }