Willem Botha (Redakteur). 'n Man wat beur. Huldigingsbundel vir Dirk van Schalkwyk.

  • Corlietha Swart Afrikaanse Taalkunde, Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein, Republiek van Suid-Afrika

Abstract

Dr. Dirk van Schalkwyk het sedert sy aanstelling as Hoofredakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal op 1 Augustus 1991 rigtinggewende leksikografiese leiding op nasionale en internasionale terrein gegee. Met 'n Man wat beur verleen die Buro van die WAT treffende erkenning aan dr. Van Schalkwyk by sy aftrede. Die nuwe Hoofredakteur van die WAT, dr. Willem Botha, het as redakteur van die huldigingsbundel opgetree.
How to Cite
Swart , C. (1). Willem Botha (Redakteur). ’n Man wat beur. Huldigingsbundel vir Dirk van Schalkwyk. Lexikos, 14. https://doi.org/10.5788/14-0-702
Section
Resensies / Reviews