W.F. Botha (Hoofredakteur): Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Dertiende Deel: R.

  • J.D. McLachlan Departement Taaldiens, Universiteit van Suid-Afrika, Pretoria, Suid-Afrika

Samenvatting

Hierdie resensie is die beskouing van 'n taalpraktisyn wat geen leksikograaf is nie. Die uitgangspunt is dus nie leksikografiese teorie nie en die werk word ook nie aan leksikografiese teorie beoordeel nie. Dit is die beskouing van 'n leksikografiese leek, maar 'n origens min of meer ingeligte gebruiker.
Gepubliceerd
2011-10-20
Citeerhulp
McLachlan, J. (2011). W.F. Botha (Hoofredakteur): Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Dertiende Deel: R. Lexikos, 20. https://doi.org/10.5788/20-0-167
Sectie
Resensies/Reviews