W.F. Botha (Hoofredakteur): Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Dertiende Deel: R.
Résumé
Hierdie resensie is die beskouing van 'n taalpraktisyn wat geen leksikograaf is nie. Die uitgangspunt is dus nie leksikografiese teorie nie en die werk word ook nie aan leksikografiese teorie beoordeel nie. Dit is die beskouing van 'n leksikografiese leek, maar 'n origens min of meer ingeligte gebruiker.Copyright of all material published in Lexikos will be vested in the Board of Directors of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Authors are free, however, to use their material elsewhere provided that Lexikos (AFRILEX Series) is acknowledged as the original publication source.
Creative Commons License CC BY 4.0