Lexicographic Treatment of Negation in Sepedi Paper Dictionaries

  • D.J. Prinsloo Department of African Languages, University of Pretoria, Pretoria, South Africa
Trefwoorden: negatiefvorming, Sepedi, woordeboeke, leksikografie, Sepedi werkwoord modi, Sepedi kopulatiewe

Samenvatting

Leksikografiese bewerking van negatiefvorming in Sepedi papierwoordeboeke.Negatiefvorming in Sepedi is kompleks — 'n verskeidenheid negatiewe morfeme word in ingewikkelde verbale en kopulatiewe strukture gebruik, en hierdie morfeme is nie uitruilbaar nie. Woordeboekgebruikers in 'n teksproduksiesituasie moet gelei word om negatiewe konstruksies korrek te kan saamstel. In die meeste gevalle word negatiewe morfeme nie in Sepedi-papierwoordeboeke gelemmatiseer nie, of is die leksikografiese behandeling daarvan onvoldoende. Hierdie artikel bevat 'n inventaris van negatiefvorming waaruit 'n abstraksie van die negatiewe morfeme gegee word. Dit word gevolg deur 'n kritiese evaluering van Sepedi woordeboeke en voorgestelde modelinskrywings vir leksikografiese behandeling van negatiewe morfeme.

Biografie auteur

D.J. Prinsloo, Department of African Languages, University of Pretoria, Pretoria, South Africa
Gepubliceerd
2020-09-30
Citeerhulp
Prinsloo, D. (2020). Lexicographic Treatment of Negation in Sepedi Paper Dictionaries. Lexikos, 30(1). https://doi.org/10.5788/30-1-1590
Sectie
Artikels/Articles