How Dictionary Users Choose Senses in Bilingual Dictionary Entries: An Eye-Tracking Study

  • Robert Lew Department of Lexicography and Lexicology, Faculty of English, Adam Mickiewicz University in Poznan, Poland
  • Marcin Grzelak
  • Mateusz Leszkowicz Department of Pedeutology, Faculty of Educational Studies, Adam Mickiewicz University in Poznan, Poland
Trefwoorden: oogvolging, tweetalige woordeboek, inskrywing­navi­gasie, binnetoegang, mikrostruktuur, poliseme inskrywings, betekenis­aan­duiding, engelse taal, poolse aanleerders

Samenvatting

Hoe woordeboekgebruikers betekenisse in tweetaligewoor­de­boek­inskrywings kies: 'n oogvolgstudie. Ons gebruik moderne oogvolgtegnologie om die proses van betekenis- en ekwivalensiekeuse in poliseme tweetalige inskrywings te onder­soek. Ons studiepersone, intermediêre en gevorderde Poolse aanleerders van Engels, het 26 Pools-na-Engelse woordeboekbladsye geraadpleeg vir die doel van 'n sinsvertalingstaak. Gedurende die hele taak het 'n oogvolgtoestel onopsigtelik hul kykpatrone geregistreer wat ontleed en bespreek word. Sowel suksesvolle as onsuksesvolle soektogte word beskou. Ook beoordeel ons die poten­siaal van oogvolgtegnologie by die studie van woordeboekgebruik.
Gepubliceerd
2013-12-19
Citeerhulp
Lew, R., Grzelak, M., & Leszkowicz, M. (2013). How Dictionary Users Choose Senses in Bilingual Dictionary Entries: An Eye-Tracking Study. Lexikos, 23(1). https://doi.org/10.5788/23-1-1213
Sectie
Artikels/Articles