L.G. de Stadler en Amanda de Stadler (Medewerker). <i>Groot Tesourus van Afrikaans.</i>
Trefwoorden:
sinonieme, antonieme, hiponieme, superordinate, leksikografie, tesourus, konsepkategorie, behoeftebepaling, gebruikersvriendelik, semantiese struktuur, gebruiksleiding, rekenaartegnologie, woordverwerker, konseptuele raamwerk, rassisties, indeks
Samenvatting
De Stadler se <i>Groot Tesourus van Afrikaans</i> word in oënskou geneem. Kwessies wat aan die bod gestel word, is vrae soos: Wat is 'n tesourus? Wat is die funksie van 'n tesourus? Wie is die tipiese tesourusgebruiker? Waarvoor is dit geskik? Hoe moet dit saamgestel word? Wat moet daarin opgeneem word? Voldoen <i>Groot Tesourus van Afrikaans</i> aan hierdie kriteria?
Citeerhulp
van Schalkwyk, C. (1). L.G. de Stadler en Amanda de Stadler (Medewerker). <i>Groot Tesourus van Afrikaans.</i>. Lexikos, 6(1). https://doi.org/10.5788/6-1-1039
Nummer
Sectie
Resensies/Reviews
Outeursreg op alle materiaal wat in Lexikos gepubliseer is, berus by die Direksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Dit staan skrywers egter vry om hulle materiaal elders te gebruik mits Lexikos (AFRILEX-reeks) erken word as die oorspronklike publikasiebron.