L.G. de Stadler en Amanda de Stadler (Medewerker). <i>Groot Tesourus van Afrikaans.</i>
Abstract
De Stadler se <i>Groot Tesourus van Afrikaans</i> word in oënskou geneem. Kwessies wat aan die bod gestel word, is vrae soos: Wat is 'n tesourus? Wat is die funksie van 'n tesourus? Wie is die tipiese tesourusgebruiker? Waarvoor is dit geskik? Hoe moet dit saamgestel word? Wat moet daarin opgeneem word? Voldoen <i>Groot Tesourus van Afrikaans</i> aan hierdie kriteria?Copyright of all material published in Lexikos will be vested in the Board of Directors of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Authors are free, however, to use their material elsewhere provided that Lexikos (AFRILEX Series) is acknowledged as the original publication source.
Creative Commons License CC BY 4.0