Voorwoord/Foreword
Résumé
In Lexikos 17 verskyn 'n spesiale afdeling "Leksikofokus" bestaande uit tien artikels wat handel oor publikasies van die African Languages Research Insti-tute (ALRI) by die Universiteit van Zimbabwe, Harare. Hierdie Supplement tot Lexikos 19 is 'n voortsetting van daardie afdeling waarin huidige en vroeëre ALRI-personeellede die probleme bespreek wat hulle teëgekom en die oplos-sings wat hulle hiervoor gevind het tydens die samestelling van baanbrekers-woordeboeke in die twee hoof- inheemse Zimbabwiese tale, Sjona en Ndebele.Copyright of all material published in Lexikos will be vested in the Board of Directors of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Authors are free, however, to use their material elsewhere provided that Lexikos (AFRILEX Series) is acknowledged as the original publication source.
Creative Commons License CC BY 4.0