G.J. van Wyk (Tegn. Red.), A.E. Cloete, A. Jordaan, H.C. Liebenberg en H.J. Lubbe. Etimologiewoordeboek van Afrikaans (eerste fase).

  • Fritz Ponelis Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch, Stellenbosch, Republiek van Suid-Afrik

Abstract

Daar is in die onlangse paar dekades bloedweinig oor die Afrikaanse etimologie gepubliseer. Die "jongste" samevatting is Boshoff en Nienaber 1967; vergelyk ook ? naas 'n verskeidenheid voortreflike studies deur Scholtz, waaronder Scholtz 1972 ?, Smith 1962 ('n versameling koerantartikels uit die laat negentiendertigerjare), Combrink 1969 en Franken 1953. Die mees resente bydrae tot die Afrikaanse etimologie kom uit 'n heel onverwagte oord, die Engelse leksikografie, met name Silva 1996, 'n bron wat ruim deur Etimologiewoordeboek van Afrikaans benut word.
How to Cite
Ponelis, F. (1). G.J. van Wyk (Tegn. Red.), A.E. Cloete, A. Jordaan, H.C. Liebenberg en H.J. Lubbe. Etimologiewoordeboek van Afrikaans (eerste fase). Lexikos, 12. https://doi.org/10.5788/12-0-779
Section
Resensies / Reviews