Phillip Louw: Oxford Afrikaans-Engels / English-Afrikaans Skoolwoordeboek / School Dictionary

  • Anton F. Prinsloo University of Birmingham, Birmingham, United Kingdom

Abstract

Die Oxford Afrikaans–Engels/English–Afrikaans Skoolwoordeboek is as skoolwoor-deboek 'n puik hulpbron vir leerders. Dit is egter meer as net 'n woordeboek, soos wat 'n oorsig dadelik toon.
Zitationsvorschlag
Prinsloo, A. F. (1). Phillip Louw: Oxford Afrikaans-Engels / English-Afrikaans Skoolwoordeboek / School Dictionary. Lexikos, 17. https://doi.org/10.5788/17-0-1183
Rubrik
Resensies/Reviews