D.C. Hauptfleisch 14 Maart 1926 – 14 Junie 2008

Lexikos Lexikos

Abstract


Op 1 Junie 1958 het D.C. Hauptfleisch as opsteller (later mederedakteur) lid
geword van die redaksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)
onder dr. P.C. Schoonees, die tweede hoofredakteur. Op 1 Oktober 1966 is hy
bevorder tot assistenthoofredakteur. Na die aftrede van die derde hoofredakteur,
dr. F.J. Snijman, aan die einde van 1980, is hy met ingang 1 Mei 1981 as
vierde hoofredakteur van die WAT aangestel. Hy het hierdie pos beklee tot sy
aftrede op 31 Julie 1991 toe Lexikos as huldigingsbundel aan hom oorhandig is.
Hy is op 14 Junie vanjaar in die ouderdom van 82 jaar oorlede.

Full Text:

PDF


DOI: https://doi.org/10.5788/18-0-496

Refbacks

  • There are currently no refbacks.



ISSN 2224-0039 (online); ISSN 1684-4904 (print)

Creative Commons License CC BY 4.0


Powered by OJS and hosted by Stellenbosch University Library and Information Service since 2011.


Disclaimer:

This journal is hosted by the SU LIS on request of the journal owner/editor. The SU LIS takes no responsibility for the content published within this journal, and disclaim all liability arising out of the use of or inability to use the information contained herein. We assume no responsibility, and shall not be liable for any breaches of agreement with other publishers/hosts.

SUNJournals Help