@article{Lexikos_1, title={D.C. Hauptfleisch 14 Maart 1926 – 14 Junie 2008}, volume={18}, url={https://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/496}, DOI={10.5788/18-0-496}, abstractNote={Op 1 Junie 1958 het D.C. Hauptfleisch as opsteller (later mederedakteur) lid geword van die redaksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) onder dr. P.C. Schoonees, die tweede hoofredakteur. Op 1 Oktober 1966 is hy bevorder tot assistenthoofredakteur. Na die aftrede van die derde hoofredakteur, dr. F.J. Snijman, aan die einde van 1980, is hy met ingang 1 Mei 1981 as vierde hoofredakteur van die WAT aangestel. Hy het hierdie pos beklee tot sy aftrede op 31 Julie 1991 toe Lexikos as huldigingsbundel aan hom oorhandig is. Hy is op 14 Junie vanjaar in die ouderdom van 82 jaar oorlede.}, journal={Lexikos}, author={Lexikos, Lexikos}, year={1}, month={1} }