TY - JOUR AU - Lexikos, Lexikos PY - 1970/01/01 Y2 - 2024/03/29 TI - D.C. Hauptfleisch 14 Maart 1926 – 14 Junie 2008 JF - Lexikos JA - Lex VL - 18 IS - 0 SE - Leksikohuldeblyk/Lexicotribute DO - 10.5788/18-0-496 UR - https://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/496 SP - AB - Op 1 Junie 1958 het D.C. Hauptfleisch as opsteller (later mederedakteur) lidgeword van die redaksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)onder dr. P.C. Schoonees, die tweede hoofredakteur. Op 1 Oktober 1966 is hybevorder tot assistenthoofredakteur. Na die aftrede van die derde hoofredakteur,dr. F.J. Snijman, aan die einde van 1980, is hy met ingang 1 Mei 1981 asvierde hoofredakteur van die WAT aangestel. Hy het hierdie pos beklee tot syaftrede op 31 Julie 1991 toe Lexikos as huldigingsbundel aan hom oorhandig is.Hy is op 14 Junie vanjaar in die ouderdom van 82 jaar oorlede. ER -