What is Lexicography?
Trefwoorden:
inligtingswerktuig, leksikograaf, leksikografie, leksikografiese praktyk, leksikografiese werktuig, leksikografieteorie, leksikologie, metaleksikografie, onafhanklike dissipline, terminografie, wetenskaplike leksikografie
Samenvatting
Wat is leksikografie? In die leksikografie bestaan daar talle verskille met betrekking tot die interpretasie van die term leksikografie asook met betrekking tot 'n vasstelling van die aard, omvang en bestek van hierdie term. Alhoewel dit wyd aanvaar word dat leksikografie uit twee komponente bestaan, naamlik 'n teoretiese en 'n praktiese komponent, bied onderskeie definisies van leksikografie geen ondubbelsinnige beskrywing van hierdie verskil en van die onderskeie komponente nie. Hierdie artikel gee aandag aan enkele bestaande maar uiteenlopende gebruike en interpretasies van die woord leksikografie. Daarna volg voorstelle ter versekering van 'n transformatiewe verenigde en omvattende interpretasie van hierdie begrip.
Gepubliceerd
2012-11-14
Citeerhulp
Bergenholtz, H., & Gouws, R. H. (2012). What is Lexicography?. Lexikos, 22(1). https://doi.org/10.5788/22-1-996
Nummer
Sectie
Artikels/Articles
Outeursreg op alle materiaal wat in Lexikos gepubliseer is, berus by die Direksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Dit staan skrywers egter vry om hulle materiaal elders te gebruik mits Lexikos (AFRILEX-reeks) erken word as die oorspronklike publikasiebron.