What is a Dictionary?

  • Henning Bergenholtz Department of Afrikaans and Dutch, University of Stellenbosch, Stellenbosch, Republic of South Africa and Centre for Lexicography, Aarhus University, Aarhus, Denmark
Trefwoorden: woordeboek, leksikon, ensiklopedie, leksikografie, inligtingshulpmiddel, leksikografiehulpmiddel, navorsingsregistrasie, leksikografiese databasis, monofunksionele woordeboek, meerfunksionele woordeboek

Samenvatting

Wat is 'n woordeboek? Deur verskillende definisies in woordeboeke en teoretiese artikels te vergelyk, weet ons dat leksikograwe baie verskillende opinies het oor die onderwerp: "Wat is 'n woordeboek?" Ons sien ook dat leksikografiese hulpmiddels met dieselfde soort inhoud soms woordeboeke genoem word, soms ensiklopedieë en soms leksikons. In die praktyk is dit nie 'n groot probleem nie indien die inligting in 'n sekere hulpmiddel van hoë kwaliteit is met betrekking tot die beoogde funksie. Tog sal ek nie een nie maar twee bykomende definisies gee van twee verskillende soorte inligtingshulpmiddels. Daar sal ook 'n bespreking wees oor die relevansie van die konsep woordeboek met betrekking tot die registrasie van navorsing by universiteite.
Gepubliceerd
2012-11-14
Citeerhulp
Bergenholtz, H. (2012). What is a Dictionary?. Lexikos, 22(1). https://doi.org/10.5788/22-1-995
Sectie
Artikels/Articles