<i>A Dictionary of South African English on Historical Principles</i>: A Case of Lexical Invasion or Corpus Enhancement?

  • Liesel Hibbert Department of English, University of the Western Cape, Bellville, South Africa
Trefwoorden: woordeboek, leksikografie, suid-afrikaanse engels, variëteite van engels, interkulturele kommunikasie, veeltaligheid, suid-afrikaanse identiteit, taalbeplanning, spraakgemeenskappe, organisasie vir afrika-eenheid, spreektaaluitdrukkings, streektaaluitdruk

Samenvatting

<i>A Dictionary of South African English</i>: 'n geval van leksikale indringing of korpusuitbreiding?Die <i>DSAE</i> (<i>A Dictionary of South African English on Historical Principles</i) omvat taalverskeidenheid deur baie Afrikaanse lekseme en lekseme uit Afrikatale in te sluit. Die woordeboek onderneem in die advertensiepamflet om onder andere kommunikasie te verbeter, toegang tot onderrig te verleen, persepsies oor SAfE (Suid-Afrikaanse Engels) binnelands en internasionaal te verander, historiese en politieke perspektiewe te verbeter en 'n nuwe Suid-Afrikaanse identiteit te skep. Hierdie stellings word met verwysing na populêre plaaslike debatte oor "standaarde", taalvariasie en beleid bespreek. 'n Oorsig word gegee van die huidige status van SAfE binne die konteks van Suider-Afrika en Afrika. Ten slotte lewer ek 'n betoog ten gunste van die woordeboek as dokumentêre bewys van 'n lewende gesproke taal op 'n bepaalde oomblik in die geskiedenis. <b>Sleutelwoorde:</b> woordeboek, leksikografie, suid-afrikaanse engels, variëteite van engels, interkulturele kommunikasie, veeltaligheid, suid-afrikaanse identiteit, taalbeplanning, spraakgemeenskappe, organisasie vir afrika-eenheid, spreektaaluitdrukkings, streektaaluitdrukkings, taalverskuiwing, taalverandering, dialek, leenwoorde, ontlenings, afrikanismes, afrikaansismes, swart suid-afrikaanse engels, taalmanifes vir afrika, standaardisering, korpusuitbreiding, leksikale indringing, sosiolinguistiek 
Gepubliceerd
2012-11-02
Citeerhulp
Hibbert, L. (2012). <i>A Dictionary of South African English on Historical Principles</i&gt;: A Case of Lexical Invasion or Corpus Enhancement?. Lexikos, 7(1). https://doi.org/10.5788/7-1-986
Sectie
Resensieartikels/Review Articles