Lexicography and Sign Language Engineering: The Zambian Experience

  • Vincent M. Chanda Department of Literature and Languages, University of Zambia, Zambia
Trefwoorden: amerikaanse gebaretaal, gesproke taal, ontlening, doof, handvorm, hardhorend, ikonisiteit, inheemse gebaar, posisie, beweging, oriëntasie, gebaar, gebaretaal, gebaar-woord-soeksisteem, woord-gebaar-soeksisteem

Samenvatting

<b>Leksikografie en gebaretaalontwikkeling: Die Zambiese ervaring</b>Gebaretaal, soos deur dowe gemeenskappe gebruik, is 'n ware en volwaardige menslike taal wat nie op enige gesproke taal gebaseer is nie, en nie universeel is in die sin dat daar slegs een gebaretaal ter wêreld is nie. 'n Dowe gemeenskap is 'n taalkundige minderheid, maar 'n minderheid met spesiale taalbehoeftes juis weens die besondere aard van gebaretaal. In Zambië, soos in die oorgrote meerderheid van ander Derdewêreldlande, is die taalkundige behoeftes van dowe en hardhorende persone geïgnoreer. Hierdie artikel ondersoek die ontstaan en verwesenliking van 'n woordeboekprojek vir gebaretaal, die Woordeboekprojek vir Zambiese Gebaretaal, wat beskou word as die eerste stap na die ontwikkeling van 'n Zambiese Nasionale Gebaretaal. Die artikel beklemtoon die spesifiekheid van gebaretaalleksikografie. 
Gepubliceerd
2012-11-02
Citeerhulp
Chanda, V. M. (2012). Lexicography and Sign Language Engineering: The Zambian Experience. Lexikos, 7(1). https://doi.org/10.5788/7-1-980
Sectie
Projekte/Projects