Lemmatisation of Adjectives in Sepedi

  • R.H. Gouws Department of Afrikaans and Dutch, University of Stellenbosch, Stellenbosch, South Africa
  • D.J. Prinsloo Department of African Languages, University of Pretoria, Pretoria, South Africa
Trefwoorden: lemmatisering, adjektiewe, sepedi, makrostruktuur, gebruikersperspektief

Samenvatting

<b>Lemmatisering van adjektiewe in Sepedi</b>Een van die grootste uitdagings vir die samestelling van beter woordeboeke vir die Afrikatale is om gepaste strategieë en prosedures vir struktuurbeplanning te ontwikkel. Alle struktuurkomponente van 'n woordeboek, insluitende die makro- en mikrostruktuur asook medio- en toegangstrukture is hier ter sprake. Die meeste woordeboeke vir Afrikatale, Sepedi ingesluit, faal in hierdie opsig. In hierdie artikel sal gepoog word om 'n uiteensetting te gee van die wyse waarop die makrostruktuur ten opsigte van die adjektief beplan moet word. Die adjektief is maar een van die kategorieë op hierdie vlak wat onbevredigend in bestaande woordeboeke hanteer is. Tweedens sal die lemmatisering van adjektiewe in ses Sepedi woordeboeke krities beskou word teen die agtergrond van verskeie metaleksikografiese aspekte. 
Gepubliceerd
2012-09-20
Citeerhulp
Gouws, R., & Prinsloo, D. (2012). Lemmatisation of Adjectives in Sepedi. Lexikos, 7(1). https://doi.org/10.5788/7-1-971
Sectie
Navorsingsartikels / Research Articles