Lexicographic Training at the Bureau of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal
Trefwoorden:
algemene leksikografie, rekenaarleksikografie, koöperatiewe opleiding, woordeboektipologie, woordeboekbeplanning, woordeboeksamestelling, woordeboekbestuur
Samenvatting
<b>Leksikografiese opleiding by die Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal</b>Die Buro van die WAT het sedert 1995 verskeie kursusse ontwikkel vir studente en ander persone wat daarin geïnteresseerd is om insig en praktiese ervaring te verkry in die beplanning, samestelling en bestuur van 'n woordeboek. Hierdie artikel gee 'n opsomming van die kursusse wat aangebied word.
Gepubliceerd
2012-09-13
Citeerhulp
Botha, W., & Botha, E. (2012). Lexicographic Training at the Bureau of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Lexikos, 8(1). https://doi.org/10.5788/8-1-958
Nummer
Sectie
Lexikovaria/Lexicovaria
Outeursreg op alle materiaal wat in Lexikos gepubliseer is, berus by die Direksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Dit staan skrywers egter vry om hulle materiaal elders te gebruik mits Lexikos (AFRILEX-reeks) erken word as die oorspronklike publikasiebron.