The Political Economy of the Harmonisation of the Nguni and the Sotho Languages

  • Neville Alexander Project for the Study of Alternative Education in South Africa, University of Cape Town, South Africa
Trefwoorden: standaardisering, harmonisering, taalbeplanning, standaard nguni, standaard sotho, etnisiteit, nasiebou, afrikatale, ausbau-tale, taalmanipulering, wedersydse verstaanbaarheid, pan-suid-afrikaanse taalraad, taalvernuwing

Samenvatting

<b>Die polities-ekonomiese aspekte van die harmonisering van die Nguni- en die Sothotale</b>Die outeur is van mening dat dit noodsaaklik is om weer te kyk na die harmonisering van die Afrikatale van Suid-Afrika. Hy beweer dat die meeste mense wat plaaslik oor hierdie onderwerp geskryf het, nie die kern van die oorspronklike Nhlapo-Alexander-voorstel verstaan het nie, en hy stel weer die ekonomiese en politieke argumente ten gunste daarvan. Aangesien daar geen "taalkundige" grense is vir die daarstelling van hierdie voorstel nie, kom hy tot die gevolgtrekking dat die hoofstruikelblok die gebrek aan politieke wilskrag is. Hy beroep hom op die relevante akademici en politieke/kulturele leiers van die land om hierdie saak te heroorweeg teen die agtergrond van 'n soortgelyke beweging in die res van die kontinent. 
Gepubliceerd
2012-09-13
Citeerhulp
Alexander, N. (2012). The Political Economy of the Harmonisation of the Nguni and the Sotho Languages. Lexikos, 8(1). https://doi.org/10.5788/8-1-957
Sectie
Lexikovaria/Lexicovaria