PEDANT: Parallel Texts in Göteborg

  • Daniel Ridings Språkbanken, Institutionen för svenska språket, Göteborgs universitet, S-412 98, Göteborg, Sweden
Trefwoorden: sgml, parallelle korpora, morfosintaktiese enkodering, lemmatisering, meerwoordige eenhede, saamgestelde woorde, internettoegang

Samenvatting

In hierdie artikel word 'n beskrywing gegee van die stand van die PEDANT-projek met parallelle korpora by die Taalbank by die Universiteit van Göteborg. Oplossings vir die verkryging van toegang tot die korpusdata word aangedui. Toegang word verskaf deur middel van die Internet en standaardtoepassings en SGML-sensitiewe programmeringshulpmiddels. Die SGML-formaat vir die enkodering van vertaalpare word gesamentlik geskets. Hierdie metodes laat toe dat gewerk kan word met enigiets vanaf suiwer teks tot tekste wat taalkundig dig geëtiketteer is. 
Gepubliceerd
2012-09-13
Citeerhulp
Ridings, D. (2012). PEDANT: Parallel Texts in Göteborg. Lexikos, 8(1). https://doi.org/10.5788/8-1-956
Sectie
Projekte/Projects