Beplanning en bestuur — die mees verwaarloosde aktiwiteite in die leksikografie

  • D.J. van Schalkwyk Planning and Management – the Most Neglected Activities in LexicographyBureau of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Stellenbosch, Republic of South Africa
Trefwoorden: beplanning, bestuur, missiestelling, strategiese fokusareas, prestasieareas, situasiebeskrywing, interne omgewing, eksterne omgewing, omgewingsanalise, beperkende faktore, ondersteunende faktore, omgewingstendense, scenario, toekomstige strategiese posisi

Samenvatting

Die leksikografie het 'n lang geskiedenis van oneffektiewe beplanning en ondoeltreffende bestuur. In hierdie artikel word die metodiek van algemene beplanning en bestuur toegepas op die beplanning en bestuur van 'n leksikografiese eenheid.<b>Sleutelwoorde:</b> beplanning; bestuur; missiestelling; strategiese fokusareas; prestasieareas; situasiebeskrywing; interne omgewing; eksterne omgewing; omgewingsanalise; beperkende faktore; ondersteunende faktore; omgewingstendense; scenario; toekomstige strategiese posisie; doelstellings; plan van aksie; produksiebestuur; bestuurstelsel 
Gepubliceerd
2012-08-30
Citeerhulp
van Schalkwyk, D. (2012). Beplanning en bestuur — die mees verwaarloosde aktiwiteite in die leksikografie. Lexikos, 9(1). https://doi.org/10.5788/9-1-923
Sectie
Lexikovaria/Lexicovaria