Die Macquarie Dictionary, sy geskiedenis en sy redaksionele praktyke

  • Arthur Delbridge Emeritus Professor, Macquarie University, and formerly Editor-in-Chief, Macquarie Dictionary
  • Susan Butler Publisher, Macquarie Dictionary, Sydney, Australia
Trefwoorden: woordeboek, leksikografie, macquarie dictionary, australiesheid, australianiseer, australiese engels, nasionale woordeboeke, fonologie, internasionale fonetiese alfabet, leksikale etikette, leksikografiese styl, taalstyl, omgangstaal, aboriginele woorde,

Samenvatting

Die <i>Macquarie Dictionary</i> wat vir die eerste keer in 1981 in Sydney gepubliseer is, was bedoel om die eerste omvattende woordeboek van Australiese Engels te wees. Die woordeboek wat tans in sy derde uitgawe is, word reeds algemeen deur instansies en die algemene publiek as nasionale woordeboek aanvaar. Hierdie artikel skets sy ontwikkeling vanaf 'n moeilike geboorte tot sy huidige volwassenheid, vanaf 'n groot versameling kaartjies tot 'n elektroniese databasis, vanaf 'n enkele boek tot 'n leksikografiese biblioteek. Die grondbeginsels en metodologie word gegee saam met 'n verslag van die ontvangs wat dit in Australië en internasionaal gekry het.<b>Sleutelwoorde:</b> woordeboek; leksikografie; macquarie dictionary; australiesheid; australianiseer; australiese engels; nasionale woordeboeke; fonologie; internasionale fonetiese alfabet; leksikale etikette; leksikografiese styl; taalstyl; omgangstaal; aboriginele woorde; elektroniese databasis; korpus; aanhaling 
Gepubliceerd
2012-08-30
Citeerhulp
Delbridge, A., & Butler, S. (2012). Die Macquarie Dictionary, sy geskiedenis en sy redaksionele praktyke. Lexikos, 9(1). https://doi.org/10.5788/9-1-920
Sectie
Projekte/Projects