Terminologie in Suid-Afrika

  • Mariëtta Alberts National Language Service, Department of Arts, Culture, Science and Technology, Pretoria, Republic of South Africa
Trefwoorden: terminologie, terminografie, terminoloog, terminograaf, kognitiewe dimensie, taaldimensie, kommunikatiewe dimensie, vakwoordeboek, vakspesialis, vakgebied, vakgeoriënteerd, konsepgeoriënteerd, taalgeoriënteerd, standaardisasie, primêre termskepping, sekon

Samenvatting

Hierdie artikel handel oor terminologie en terminografie in Suid-Afrika. Dit verskaf die verskillende betekenisse wat aan die term <i>terminologie</i> geheg word en beskryf punte van verskil tussen terminologie en terminografie. Daar word gefokus op die dimensies van terminologie, naamlik die kognitiewe dimensie, die taaldimensie en die kommunikatiewe dimensie. Aangesien terminoloë vakspesialiste, linguiste, taalgebruikers en moedertaalsprekers gedurende verskillende fases van terminologiewerk moet raadpleeg, word die rol van konsultasie in terminologiewerk beklemtoon. Verskeie aspekte waaraan aandag gegee behoort te word, soos kultuurverskille, word bespreek. Die huidige Suid-Afrikaanse terminologie- en terminografiesituasie ten opsigte van terminologiewerk wat deur die Nasionale Taaldiens onderneem word, word behandel. Klem word geplaas op die databasisstelsel wat gebruik word en die Nasionale Termbank. Daar word ook aandag gegee aan terminologieopleiding.<b>Sleutelwoorde:</b> terminologie; terminografie; terminoloog; terminograaf; kognitiewe dimensie; taaldimensie; kommunikatiewe dimensie; vakwoordeboek; vakspesialis; vakgebied; vakgeoriënteerd; konsepgeoriënteerd; taalgeoriënteerd; standaardisasie; primêre termskepping; sekondêre termskepping; leenwoorde; ontlening; transliterasie; neologisme; betekenisuitbreiding; algehele insluiting; oordrag 
Gepubliceerd
2012-08-29
Citeerhulp
Alberts, M. (2012). Terminologie in Suid-Afrika. Lexikos, 9(1). https://doi.org/10.5788/9-1-912
Sectie
Beskouende artikels / Contemplative Articles