Voorwoord/Foreword
Samenvatting
Vanjaar se uitgawe van Lexikos is die lywigste wat nog gepubliseer is sedert sy totstandkoming. Die rede hiervoor is die insluiting van 'n spesiale afdeling oor aanleerderswoordeboeke, bestaande uit die meeste voordragte aangebied op 'n tweedaagse seminaar wat op 11 en 12 November 2002 by die Universiteit van Pretoria gehou is. Ek wil graag die deelnemers bedank vir hul bereidwilligheid om hul lesings beskikbaar te stel vir insluiting in hierdie uitgawe van Lexikos.
Gepubliceerd
2011-10-20
Citeerhulp
Du Plessis, J. (2011). Voorwoord/Foreword. Lexikos, 14. https://doi.org/10.5788/14-0-678
Nummer
Sectie
Redaksioneel/Editorial
Outeursreg op alle materiaal wat in Lexikos gepubliseer is, berus by die Direksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Dit staan skrywers egter vry om hulle materiaal elders te gebruik mits Lexikos (AFRILEX-reeks) erken word as die oorspronklike publikasiebron.