'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX
Samenvatting
Wanneer 'n mens oor die aktiwiteite en suksesse van die African Association for Lexicography (AFRILEX) nadink, besef jy dat die vereniging dit regkry om op 'n baie ho? vlak te funksioneer, dit ten spyte van erge beperkinge betref-fende finansies, tyd en menslike hulpbronne.
Citeerhulp
Alberts, M. (1). ’n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX. Lexikos, 16. https://doi.org/10.5788/16-0-644
Nummer
Sectie
Redaksioneel/Editorial
Outeursreg op alle materiaal wat in Lexikos gepubliseer is, berus by die Direksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Dit staan skrywers egter vry om hulle materiaal elders te gebruik mits Lexikos (AFRILEX-reeks) erken word as die oorspronklike publikasiebron.