On the Timelessness of Music Dictionaries

  • Henning Bergenholtz
  • Inger Bergenholtz
Trefwoorden: MUSIEKWOORDEBOEK, WOORDEBOEKFUNKSIES, GESPESIALISEERDE LEKSIKOGRAFIE, INTERNETLEKSIKOGRAFIE, VERTALING, TEKSONTVANGS, TEKSPRODUKSIE, MUSIEKKENNIS

Samenvatting

Oor die tydloosheid van musiekwoordeboeke. 'n Musiekwoor-deboek vir die Internet vervul dieselfde funksie as gedrukte musiekwoordeboeke. 'n Vroeëre musiekwoordeboek is net so nuttig soos 'n nuwe een indien sy inligting juis is. Maar die feit dat 'n Internetwoordeboek enige tyd gekorrigeer kan word volgens moderne praktyke, maak dit, indien nie tydloos nie, ten minste meer op datum. Verder open die moontlikhede van illustrasie met prent en klank 'n wye veld van bruikbaarheid. Nogtans moet die leksikograaf bewus wees van die verskillende behoeftes van verskillende gebruikertipes in verskillende gebruikersituasies. Die woorde-boek wat bespreek word, Musikordbogen, is beplan vir teksontvangs eerder as vertaling of teksproduksie. Nadat die ontstaan van die woordeboek beskryf is, word die manier bespreek waarop die moontlikhede van die internet die ontwerp en inhoud van die artikels en die buitetekste beïnvloed het.
Gepubliceerd
2014-08-28
Citeerhulp
Bergenholtz, H., & Bergenholtz, I. (2014). On the Timelessness of Music Dictionaries. Lexikos, 17. https://doi.org/10.5788/17-0-568
Sectie
Lexikonotas/Lexiconotes