Furthering the Aim of Multilingualism through Integrated Terminology Development

  • Pumlani M. Sibula
Trefwoorden: VEELTALIGHEID, TERMINOLOGIEONTWIKKELING, EKWIVALENTE, VAK- EN TAALPRAKTISYNS, AKADEMIESE TAAL, VERTALING, TERMVORMING, TEGNIESE TERMINOLOGIE, WOORDELYSTE

Samenvatting

<b>Bevordering van die doelwit van meertaligheid deur geïntegreerde terminologieontwikkeling.</b> Hierdie artikel beoog om 'n kort verslag te gee van hoe die bedrywighede van die Eenheid vir isiXhosa, een van die vyf eenhede van die Taalsentrum van die Universiteit van Stellenbosch, bydra tot die ontwikkeling van geïntegreerde tegniese ter-minologielyste vir alle akademiese departemente van die Universiteit. Nadat die rede vir hierdie terminologieontwikkeling verduidelik is, word 'n beskrywing gegee van die ses drietalige termi-nologielyste wat reeds sover saamgestel is. Op 'n bespreking van die probleem om gepaste isiXhosa terminologiese ekwivalente te vind, volg 'n uiteensetting van die metodologie wat gevolg word by die samestelling van hierdie lyste. Laastens word aangetoon hoe die samewerking met verskillende liggame die Eenheid vir isiXhosa bevoordeel. Die artikel eindig deur te vermeld hoe hierdie lyse ontvang is en bekend gestel word.
Gepubliceerd
2014-08-28
Citeerhulp
Sibula, P. M. (2014). Furthering the Aim of Multilingualism through Integrated Terminology Development. Lexikos, 17. https://doi.org/10.5788/17-0-567
Sectie
Projekte/Projects