Bibliographical Materials for Afrikaans Etymological Lexicography
Samenvatting
Abstract: Afrikaans etymological lexicography has yet to see an analytic dictionary along the lines of Sigmund Feist's Gotisches etymologisches Wörterbuch or Anatoly Liberman's An Analytic Dictionary of English Etymology. Before an analytic dictionary of Afrikaans etymology can be written, a comprehensive bibliography of works and articles on the subject must first be brought together. This collection is a first step towards creating a resource for Afrikaans similar to Liberman's A Bibliography of English Etymology.Keywords: ETYMOLOGY, LEXICOGRAPHY, HISTORICAL LEXICOLOGY, DICTIONARIES,WORD STUDIES, BIBLIOGRAPHY, ANALYTIC, AFRIKAANS, HISTORICAL LINGUISTICSOpsomming: Bibliografiese materiaal vir die Afrikaanse etimologiese leksikografie.Die Afrikaanse etimologiese leksikografie moet nog 'n analitiese woordeboek krymin of meer soos Sigmund Feist se Götisches etymologisches Wörterbuch of Anatoly Liberman se AnAnalytic Dictionary of English Etymology. Voordat 'n analitiese woordeboek van die Afrikaanse etimologiegeskryf kan word, moet 'n omvattende bibliografie van werke en artikels oor die onderwerpeers bymekaargebring word. Hierdie versameling is 'n eerste stap tot die totstandbrengingvan 'n hulpmiddel vir Afrikaans soortgelyk aan Liberman se A Bibliography of English Etymology.Sleutelwoorde: ETIMOLOGIE, LEKSIKOGRAFIE, HISTORIESE LEKSIKOLOGIE, WOORDEBOEKE,WOORDSTUDIE, BIBLIOGRAFIE, ANALITIES, AFRIKAANS, HISTORIESE TAALKUNDE
Citeerhulp
Bergerson, J. (1). Bibliographical Materials for Afrikaans Etymological Lexicography. Lexikos, 18. https://doi.org/10.5788/18-0-493
Nummer
Sectie
Leksikobibliografie / Lexicobibliography
Outeursreg op alle materiaal wat in Lexikos gepubliseer is, berus by die Direksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Dit staan skrywers egter vry om hulle materiaal elders te gebruik mits Lexikos (AFRILEX-reeks) erken word as die oorspronklike publikasiebron.