Probleme van gebruiksetikettering in die Engelse leksikografie.

  • Lydia Namatende Sakwa Department of Languages, Faculty of Humanities and Social Sciences, Uganda Martyrs University, Nkozi, Uganda
Trefwoorden: leksikografie, linguistiek, gebruik, etikettering, woordeboek, korpus/korpora, beskrywing, preskripsie, proskripsie

Samenvatting

Landau (1991: 217) stel dit dat "usage refers to any or all uses of language". Dit is die studie van die goeie, juiste of standaard gebruike van taal soos onderskei van die swak, onjuiste en niestandaard gebruike van taal. Gebruik mag ook die studie van enige beperkinge op die gebruikswyse behels, hetsy geografies, sosiaal of temporeel. Dit waarsku gebruikers dat sekere terme nie onkrities in kommunikasie gebruik behoort te word nie. Hierdie artikel bespreek die behandeling van taalgebruikskwessies in die Engelse leksikografie. Dit ontleed die etiketteringswerkwyses in ses eentalige Engelse woordeboeke naamlik: die Oxford Advanced Learner's Dictionary (OADL), die Macmillan English Dictionary (MED), die Longman Dictionary of Contemporary English (LDOCE), die Cambridge International Dictionary of English (CIDE), die World Book Dictionary (WBD) en die New Shorter Oxford English Dictionary (NSOED). Teenstrydighede in die kontekstuele gebruiksetikettering in die woordeboeke is vasgestel en word bespreek. 
Gepubliceerd
2012-01-23
Citeerhulp
Sakwa, L. N. (2012). Probleme van gebruiksetikettering in die Engelse leksikografie. Lexikos, 21(1). https://doi.org/10.5788/21-1-47
Sectie
Lexikonotas/Lexiconotes