Data-aanbieding aangepas volgens behoefte in e-inligtinghulpmiddels
Trefwoorden:
leksikografie, funksieteorie, inligtinghulpmiddel, woordeboek, vaste uitdrukking, inligtingoorlading, inligtingspanning, gebruikerbehoeftes, komplekse gebruikersituasie, konteks, kognitiewe situasie, kommunikatiewe situasie, operatiewe situasie, interpret
Samenvatting
In die huidige debat oor die status van leksikografie is daar minstens drie wyd uiteenlopende standpunte: (i) Leksikografie het nie en benodig ook nie enige tipe eie teorie nie, maar kan van alle relevante taalkundige teorieë gebruik maak. (ii) Leksikografie benodig 'n spesiale teorie vir die leksikografiese praktyk, maar hierdie dissipline is nog steeds deel van taalkunde. (iii) Leksikografie is 'n ware deel van inligtingkunde en kan die teorieë gebruik en uit die gebruike in die inligtingsamelewing leer, maar dit benodig spesiale teorieë vir leksikografie.Ons handhaaf die laaste standpunt in hierdie artikel waarin inligtingbehoeftes in die inligtinggemeenskap bespreek word met gedeeltelike gebruik van die funksieteorie van leksikografie.Sleutelwoorde: leksikografie; funksieteorie; inligtinghulpmiddel; woordeboek; vaste uitdrukking; inligtingoorlading; inligtingspanning; gebruikerbehoeftes; komplekse gebruikersituasie; konteks; kognitiewe situasie; kommunikatiewe situasie; operatiewe situasie; interpretatiewe situasie; monofunksionele inligtinghulpmiddel; polifunksionele inligtinghulpmiddel; geïntegreerde inligtinghulpmiddel; databasis; data-aanbieding
Gepubliceerd
2012-01-18
Citeerhulp
Bergenholtz, H., & Bothma, T. J. (2012). Data-aanbieding aangepas volgens behoefte in e-inligtinghulpmiddels. Lexikos, 21(1). https://doi.org/10.5788/21-1-37
Nummer
Sectie
Artikels/Articles
Outeursreg op alle materiaal wat in Lexikos gepubliseer is, berus by die Direksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Dit staan skrywers egter vry om hulle materiaal elders te gebruik mits Lexikos (AFRILEX-reeks) erken word as die oorspronklike publikasiebron.