A New English–Serbian Dictionary of Sports Terms in the Light of Contemporary Challenges

  • Mira Milić Faculty of Sport and Physical Education, University of Novi Sad, Serbia
  • Olga Panić Kavgić Faculty of Philosophy, University of Novi Sad, Serbia
  • Aleksandra Kardoš Stojanović Faculty of Philosophy, University of Novi Sad, Serbia

Samenvatting

A New English–Serbian Dictionary of Sports Terms in die lig van kontemporêre uitdagings. In hierdie artikel word aandag geskenk aan teo­retiese en prak­tiese aspekte van die onlangs gepubliseerde Novi englesko–srpski rečnik sportskih termina [Afr. 'n Nuwe Engels–Serwiese Woordeboek van Sportterme] (Milić et al. 2021). Die doel daarmee is om lig te werp op oplossings wat gelei het tot vernuwings in die Serwiese leksikografie. Ná die teore­tiese onder­bou van die leksikografiese model en die beskrywing daarvan word daar in die bespre­king op die oplos van die makro- en mikrostrukturele kwessies wat nie met die bestaande lek­si­kogra­fiese en leksikologiese norme in ooreenstemming gebring kon word nie, gefokus. Die pro­blema­tiese kwessies wat hanteer word, sluit die morfosintaksis van trefwoorde, die aanpas van Japan­nees-gebaseerde en gimnastiekterme uit Engels in Serwies, en die medium van die Woor­de­boek in die digitale era in. Die huidige navorsing bou voort op voorafgaande werk vanaf 2017 tot 2021, waar­van die belangrikste resultaat die publikasie van die Woordeboek was. Sleutelwoorde: woordeboek, Engels, Serwies, leksikografie, leksikologie, sport, standaardisering, term, terminologie

Biografie auteur

Olga Panić Kavgić, Faculty of Philosophy, University of Novi Sad, Serbia
Gepubliceerd
2023-05-19
Citeerhulp
Milić, M., Panić Kavgić, O., & Kardoš Stojanović, A. (2023). A New English–Serbian Dictionary of Sports Terms in the Light of Contemporary Challenges . Lexikos, 33(1), 47-67. https://doi.org/10.5788/33-1-1796
Sectie
Artikels/Articles