Popma's Monolingual Dictionary of Latin Synonyms

  • Nikita Murzintcev New Uzbekistan University, Tashkent, 100007, Uzbekistan

Samenvatting

Popma se eentalige woordeboek van Latynse sinonieme. In hierdie verslag word die resultate van ons projek rakende die digitalisering van 'n woordeboek van Latynse sinonieme wat vir drie eeue van XVII tot XIX gewild was, weergegee; die geskiedenis daarvan en die bydraes van outeurs en uitgewers word beskryf; die pedagogiese waarde vir die moderne student van klassieke tale word uiteengesit; en tegniese vrae rondom die kodering van die transkripsie en die voorbereiding daarvan vir die eindgebruikers word bespreek. Sleutelwoorde: Latyn, sinonieme, leksikon, middeleeuse Latyn, eentalige woordeboek, De differentiis verborum
Gepubliceerd
2022-11-17
Citeerhulp
Murzintcev, N. (2022). Popma’s Monolingual Dictionary of Latin Synonyms. Lexikos, 32(1), 357-363. https://doi.org/10.5788/32-1-1747
Sectie
Projekte/Projects