Towards an Evolutional Chain of English Dictionary Paradigms from the Linguistic Perspective

  • Heming Yong Guangdong University of Finance, Guangzhou, People's Republic of China

Samenvatting

Op weg na 'n evolusionêre reeks Engelse woorde­boek­para­dig­mas vanuit 'n linguistiese perspektief. In hierdie artikel word gepoog om 'n kohe­rente en volledige prentjie te skets van hoe Engelse woor­de­boekmaak ontwikkel het vanaf argetipe tot preskriptiewe, historiese, deskriptiewe en uit­ein­delik kognitiewe vorm deur die evolusionêre "draad" van Engelse woordeboeke vanaf hul oorsprong tot die huidige stand vanuit 'n lin­guis­tiese perspektief na te spoor. 'n Geïntegreerde reeks Engelse woordeboek­para­digmas neem vorm aan en daar word gedemonstreer hoe die Engelse lek­si­kografie deur nalatenskap, vernuwing en self­vervol­making tot die moderne vorm ontwikkel het. Sleutelwoorde: Engelse leksikografie, woordeboekparadigmas, argetipe, Latynse tradisie, preskriptiwiteit, deskriptiwiteit, diachronisme, kogniti­visme
Gepubliceerd
2022-07-11
Citeerhulp
Yong, H. (2022). Towards an Evolutional Chain of English Dictionary Paradigms from the Linguistic Perspective. Lexikos, 32(2), 223-241. https://doi.org/10.5788/32-2-1704