Lexicographic Data Boxes. Part 2: Types and Contents of Data Boxes with Particular Focus on Dictionaries for English and African Languages

  • D.J. Prinsloo Department of African languages, University of Pretoria, South Africa
  • Rufus H. Gouws Department of Afrikaans and Dutch, Stellenbosch University, South Africa
Trefwoorden: woordeboeke, leksikografiese datakassies, tekskassies, skadu-datakassies, Afrikatale, Sepedi, IsiZulu

Samenvatting

Leksikografiese datakassies. Deel 2: Tipes datakassies en hulle inhoud, met spesifieke verwysing na woordeboeke vir Engels en die Afrikatale.Hierdie artikel, die tweede in 'n reeks van drie oor leksikografiese datakassies, fokus hoofsaaklik op die tipes datakassies en hulle inhoud, met spesifieke verwysing na woordeboeke vir Engels en die Afrikatale. Daar sal voorgestel word dat datakassies in papier- en elektroniese woordeboeke in drie kategorieë verdeel kan word en dat 'n hiërargie tussen hierdie tipes kassies onderskei kan word, d.w.s. (a) 'n onderste vlak — datakassies wat slegs as alternatiewe vir ander leksikografiese aanbiedingsmetodes gebruik word soos die bymekaarbring van verwante items en/of om inskrywings visueel aantrekliker te maak; (b) 'n middelvlak — om meer opvallende kenmerke aan te spreek, bv. die reikwydte, kontras, register, beperkings, ens. en (c) 'n hoogste vlak — essensiële inligting, bv. waarskuwings, taboes en selfs onwettige woorde. Daar word onderskei tussen datakassies wat universeel van aard is, dit wil sê van toepassing op enige taal, datakassies wat ter sake is vir 'n taalfamilie en datakassies wat van toepassing is op 'n spesifieke taal.

Biografie auteur

Rufus H. Gouws, Department of Afrikaans and Dutch, Stellenbosch University, South Africa
Gepubliceerd
2021-09-01
Citeerhulp
Prinsloo, D., & Gouws, R. H. (2021). Lexicographic Data Boxes. Part 2: Types and Contents of Data Boxes with Particular Focus on Dictionaries for English and African Languages. Lexikos, 31(1), 374-401. https://doi.org/10.5788/31-1-1652
Sectie
Artikels/Articles