The Yin and Yang of Dictionary Making: Slovenian Lexicographers Reflect

  • Alenka Vrbinc School of Economics and Business, University of Ljubljana, Slovenia
  • Donna M.T.Cr. Farina Department of Multicultural Education, New Jersey City University, New Jersey, USA
  • Marjeta Vrbinc Faculty of Arts, University of Ljubljana, Slovenia
Trefwoorden: onderhoud, leksikograaf, leksikografiese filosofie, leksikografiese beginsels, leksikografiese teorie, leksikografiese praktyk, Sloweense leksikografie, menslike hulpbronne, tegnologiese hulpbronne, skarebenutting

Samenvatting

Die negatiewe en positiewe van woordeboekmaak: Beskouings van Sloweense leksikograwe.Hierdie bydrae stel die tweede en finale verslag van 'n studie wat daarop gemik is om 'n beter begrip van die algemene moderne Sloweense leksikografie te verkry, bekend. Die volledige studie het gefokus op die filosofie, prestasies, daaglikse praktyk, en woordeboekprojekte van sewe prominente lede van die Sloweense gemeenskap met wie almal indringende onderhoude gevoer is. 'n Oop onderhoud het deelnemers aan die studie toegelaat om na te dink oor wat hulle doen en om ook weer te gee wat hul visie van die leksikografie of terminografie is. Deel 1 (Vrbinc, Farina en Vrbinc 2018a; 2018b) het verslag gedoen oor of leksikograwe hul werk as sleurwerk ervaar en wat hulle as die aard van hul rol in die gemeenskap beskou. Hier, in deel 2, is die klem op die daaglikse probleme van die deelnemende Sloweense leksikograwe. Hulle bespreek beide die tegnologiese en menslike hulpbronne wat as dryfkrag vir hul werk dien. As noodsaaklike agtergrond vir die interpretasie van die moderne situasie bevat die tweede verslag ook 'n kort oorsig van die historiese ontwikkeling van die Sloweense leksikografie.

Biografieën auteurs

Alenka Vrbinc, School of Economics and Business, University of Ljubljana, Slovenia
Donna M.T.Cr. Farina, Department of Multicultural Education, New Jersey City University, New Jersey, USA
Marjeta Vrbinc, Faculty of Arts, University of Ljubljana, Slovenia
Gepubliceerd
2021-06-01
Citeerhulp
Vrbinc, A., Farina, D. M., & Vrbinc, M. (2021). The Yin and Yang of Dictionary Making: Slovenian Lexicographers Reflect. Lexikos, 31(1), 159-176. https://doi.org/10.5788/31-1-1634
Sectie
Artikels/Articles