National Language and Terminology Policies — A South African Perspective
Samenvatting
ABSTRACT: Terminology plays a pivotal role in language development and the promotion of multilingualism. This article discusses the issue of multilingualism regarding terminology policies as seen from an African perspective. Special emphasis is given to the South African situation regarding language policies and consequential terminology policies in terms of subject-oriented terminography, translation-oriented terminography and linguistic community-oriented terminography.OPSOMMING: Nasionale taal- en terminologiebeleid — 'n Suid-Afrikaanse perspektief. Terminologie speel 'n sleutelrol in taalontwikkeling en die bevordering van veeltaligheid. Hierdie artikel bespreek die kwessie van veeltaligheid ten opsigte van terminologiebeleid soos gesien vanuit 'n Afrikaperspektief. Spesiale klem word gelê op die Suid-Afrikaanse situasie rakende taalbeleid en die gevolglike terminologiebeleid in terme van vakgeörienteerde terminografie, vertaalgeörienteerde terminografie en taalgemeenskapgeörienteerde terminografie.Sleutelwoorde: MEERTALIGHEID, TAALBELEID, TAALDIVERSITEIT, TAALGEMEENSKAPGEÖRIENTEERDE TERMINOGRAFIE, TERMINOLOGIEBESTUUR, TERMINOLOGIEONTWIKKELING, VAKGEÖRIENTEERDE TERMINOGRAFIE, VERTAALGEÖRIENTEERDE TERMINOGRAFIE
Gepubliceerd
2011-10-20
Citeerhulp
Alberts, M. (2011). National Language and Terminology Policies — A South African Perspective. Lexikos, 20. https://doi.org/10.5788/20-0-158
Nummer
Sectie
Terminologiebestuur / Terminology Management
Outeursreg op alle materiaal wat in Lexikos gepubliseer is, berus by die Direksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Dit staan skrywers egter vry om hulle materiaal elders te gebruik mits Lexikos (AFRILEX-reeks) erken word as die oorspronklike publikasiebron.