Web-based Exploration of Results From a Large European Survey on Dictionary Use and Culture: ESDexplorer
Trefwoorden:
opname, dataversameling, dataverwerking, data-aanbieding, data-analise, tegnologie en argitektuur, teikengroep, grafiek, webblaaiertoepassing, ESDexplorer
Samenvatting
Webgebaseerde verkenning van die resultate van 'n omvattende Europese opname van woordeboekgebruik en -kultuur: ESDexplorer.Ons stel ESDexplorer (https:// owid.shinyapps.io/ESDexplorer), 'n webblaaiertoepassing wat die gebruiker toelaat om die data van 'n omvattende Europese opname van woordeboekgebruik en ‑kultuur te verken, bekend. Met die bou van ESDexplorer het ons verskeie teikengroepe in gedagte gehad: ons samewerkingsvennote, ander navorsers, en 'n meer algemene publiek wat in die resultate sou belangstel. Ons bespreek ook die argitektuur en tegnologiese totstandkoming van die toepassing in besonderhede en brei uit oor enkele regsaspekte rakende databeskerming wat sommige argitektuurkeuses gemotiveer het.
Gepubliceerd
2018-12-17
Citeerhulp
Wolfer, S., Kosem, I., Lew, R., Müller-Spitzer, C., & Ribeiro Silveira, M. (2018). Web-based Exploration of Results From a Large European Survey on Dictionary Use and Culture: ESDexplorer. Lexikos, 28(1). https://doi.org/10.5788/28-1-1473
Nummer
Sectie
Projekte/Projects
Outeursreg op alle materiaal wat in Lexikos gepubliseer is, berus by die Direksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Dit staan skrywers egter vry om hulle materiaal elders te gebruik mits Lexikos (AFRILEX-reeks) erken word as die oorspronklike publikasiebron.