A Computational Approach to Zulu Verb Morphology within the Context of Lexical Semantics

  • Sonja E. Bosch Department of African Languages, University of South Africa, Pretoria, South Africa
  • Laurette Pretorius School of Interdisciplinary Research and Graduate Studies, University of South Africa, Pretoria, South Africa
Trefwoorden: Zoeloe werkwoordmorfologie, werkwoorduitbreidings, leksikale semantiek, rekenaarmatige morfologiese analise, ZulMorph, Zoeloe leksikale kennisbasis, biteks

Samenvatting

'n Rekenaarmatige benadering tot Zoeloe werkwoordmorfologie binne die konteks van leksikale semantiek. Die sentrale navorsingsvraag wat in hierdie artikel onder die loep kom, is: Hoe kan ZulMorph, 'n eindige toestand morfologiese ontleder vir Zoeloe, gebruik word om waarde toe te voeg tot Zoeloe leksikale semantiek, met spesifieke verwysing na Zoeloe werkwoorde? Die werkwoord is die mees komplekse woordkategorie in Zoeloe. As gevolg van die agglutinerende aard van Zoeloe morfologie kan net beperkte inligting sonder die ondersteuning van voldoende betroubare rekenaarmatige morfologiese analise uit lopende Zoeloe teks onttrek word. Die morfologiese inligting stel essensiële betekenisse van, onder andere, werkwoorde, bloot. In hierdie artikel beskryf ons 'n korpusgebaseerde benadering om die Engelse betekenis aan uitgebreide werkwoordwortels van Zoeloe toe te ken en sodoende ZulMorph as leksikale kennisbasis uit te brei.
Gepubliceerd
2017-11-07
Citeerhulp
Bosch, S. E., & Pretorius, L. (2017). A Computational Approach to Zulu Verb Morphology within the Context of Lexical Semantics. Lexikos, 27(1). https://doi.org/10.5788/27-1-1398
Sectie
Artikels/Articles