Advantages and Disadvantages in the Use of Internet as a Corpus: The Case of the Online Dictionaries of Spanish Valladolid-UVa

  • Sven Tarp International Centre for Lexicography, Universidad de Valladolid, Spain; Department of Afrikaans and Dutch, University of Stellenbosch, South Africa and Centre for Lexicography, University of Aarhus, Aarhus, Denmark
  • Pedro A. Fuertes-Olivera Department of Afrikaans and Dutch, University of Stellenbosch, South Africa and International Centre for Lexicography, Universidad de Valladolid, Valladolid, Spain
Trefwoorden: internetleksikografie, aanlyn leksikografie, leksikografiese metodologie, empiriese basis, lemmaseleksie, betekenisseleksie, leksikografiese databasisse, Spaanse woordeboeke, eentalige woordeboeke, algemene woordeboeke

Samenvatting

Voordele en nadele van die gebruik van die internet as 'n korpus: Die geval van die Aanlynwoordeboeke van Spaans Valladolid-UVa.Hierdie artikel bespreek aanvanklik sommige van die gevolge wat tegnologiese ontwikkeling vir die leksikografie inhou, veral in terme van die verskillende soorte empiriese basisse wat vir woordeboekprojekte gebruik kan word. Die belangrikste voordele en nadele van die gebruik van die internet as 'n korpus word dan gelys en vergelyk met die nuttigheid van "tradisionele" korpora. As voorbeeld toon die artikel hoe die internet as die belangrikste empiriese bron gebruik word om lemmata en betekenisitems vir die Aanlyn Woordeboeke van Spaans Valladolid-UVa uit te soek. Die metodes en werktuie wat in die projek gebruik word, word bespreek, sowel as die vereistes wat aan die leksikograwe se bevoegdhede, kennis en vaardighede gestel word. Ten slotte verskaf die artikel 'n paar algemene gevolgtrekkings, asook aanbevelings en hipoteses rakende leksikografiese werk en navorsing.
Gepubliceerd
2016-11-17
Citeerhulp
Tarp, S., & Fuertes-Olivera, P. A. (2016). Advantages and Disadvantages in the Use of Internet as a Corpus: The Case of the Online Dictionaries of Spanish Valladolid-UVa. Lexikos, 26(1). https://doi.org/10.5788/26-1-1349
Sectie
Artikels/Articles