Comparing Dictionary-induced Vocabulary Learning and Inferencing in the Context of Reading

  • Di Zou English Language Centre, The Hong Kong Polytechnic University, Hung Hom, Hong Kong
Trefwoorden: woordeboek, woordeboek-gemotiveerde aanleer van woordeskat, betekenisafleiding, aanleer van woorde, uitbreiding, konneksionisme, konneksies, opdrag, woordkennis, effektiwiteit

Samenvatting

Vergelyking van woordeboek-gemotiveerde aanleer en afleiding van woordeskat in die leeskonteks.Hierdie navorsing ondersoek woordeboek-gemotiveerde aanleer en afleiding van woordeskat in die leeskonteks. Eenhonderd-en-vier intermediêre Engels leerders het een van twee woordgefokusde opdragte voltooi: leesbegrip en woordeboekkonsultasie, en leesbegrip en betekenisafleiding. Buiten die uitvoer van die take, het party proefkonyne ook tydens of ná voltooiing van die take verslag gedoen van hul denkprosesse, en dié wat dit nie gedoen het nie is onmiddellik, asook een week later, getoets vir die aanleer van teikenwoorde. Die resultate toon dat woordeboek-gemotiveerde aanleer van woordeskat beduidend effektiewer was as betekenisafleiding. Die navorser verduidelik hierdie resultate aan die hand van teorieë van die graad-van-uitbreidingsmodel en die konneksionistiese model, en stel voor dat die voorsiening van 'n aantal verskillende kennisaspekte van 'n trefwoord die aanleer van woorde baie vergemaklik.
Gepubliceerd
2016-11-17
Citeerhulp
Zou, D. (2016). Comparing Dictionary-induced Vocabulary Learning and Inferencing in the Context of Reading. Lexikos, 26(1). https://doi.org/10.5788/26-1-1345
Sectie
Artikels/Articles