Considering the Merits, and Some Demerits, of the <i>Longman English–Japanese Dictionary</i>

  • Defa Ren College of Foreign Languages and Cultures, Xiamen University, Xiamen, P.R. China
Trefwoorden: Engelse aanleerderswoordeboeke, taalkorpora, gebruikersvriendelikheid, definisies, illustratiewe voorbeelde, illustrasies

Samenvatting

'n Beskouing van die voordele, en sommige van die nadele, van die Longman English–Japanese Dictionary.Ná die vergelyking van Engelse eentalige en tweetalige aanleerderswoordeboeke word die Longman English–Japanese Dictionary (LEJD), wat saamgestel is op basis van drie grootskaalse korpora, bespreek. Dit beïndruk die outeur, veral weens die gebruikersvriendelikheid daarvan. Sewentien aspekte hiervan word gelys. Die dele waaruit die makrostruktuur van die LEJD bestaan, word daarna genoem wat 'n oorsig gee van die bruikbare inligting vervat in die voor-, middel- en agterwerk. Die mikrostuktuur is uitnemend, veral weens die duidelike en eenvoudige definisies, die talryke en toepaslike illustratiewe voorbeelde en die kleurvolle en indrukwekkende illustrasies. Ná 'n beskouing van hierdie voordele, noem die outeur ook sommige nadele wat hopelik in hersiene toekomstige uitgawes verminder of uitgeskakel kan word.
Gepubliceerd
2016-11-17
Citeerhulp
Ren, D. (2016). Considering the Merits, and Some Demerits, of the <i>Longman English–Japanese Dictionary</i&gt;. Lexikos, 26(1). https://doi.org/10.5788/26-1-1344
Sectie
Lexikonotas/Lexiconotes