Methods in Lexicography and Dictionary Research
Trefwoorden:
wetenskaplike metodes, leksikografiese metodes, teorie, metaleksikografie, woordeboeknavorsing, praktiese leksikografie, leksikografiese proses, sistematiese woordeboeknavorsing, kritiese woordeboeknavorsing, historiese woordeboeknavorsing, navorsing op w
Samenvatting
Metodes in leksikografie en woordeboeknavorsing. Metodes word gebruik in elke fase van woordeboekmaak en in elke wetenskaplike analise wat in die woordeboeknavorsingsveld uitgevoer word. In hierdie artikel word algemene oorwegings vir metodes in wetenskapfilosofie voorgelê, 'n oorsig word gegee van baie metodes wat in die taalkunde, leksikografie en woordeboeknavorsing gebruik word asook van die areas waarin hierdie metodes toegepas word.Sleutelwoorde: wetenskaplike metodes; leksikografiese metodes; teorie; metaleksikografie; woordeboeknavorsing; praktiese leksikografie; leksikografiese proses; sistematiese woordeboeknavorsing; kritiese woordeboeknavorsing; historiese woordeboeknavorsing; navorsing op woordeboekgebruik
Gepubliceerd
2015-11-20
Citeerhulp
Schierholz, S. J. (2015). Methods in Lexicography and Dictionary Research. Lexikos, 25(1). https://doi.org/10.5788/25-1-1302
Nummer
Sectie
Artikels/Articles
Outeursreg op alle materiaal wat in Lexikos gepubliseer is, berus by die Direksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Dit staan skrywers egter vry om hulle materiaal elders te gebruik mits Lexikos (AFRILEX-reeks) erken word as die oorspronklike publikasiebron.