A Functional Analysis of the e-WAT with Specific Focus on the Mobile Version: Towards a Model for Improvement

  • André Du Plessis Department of Afrikaans and Dutch, Stellenbosch University, Stellenbosch, South Africa
Trefwoorden: afrikaans, e-leksikografie, elektroniese leksikografie, e-woordeboeke, funksieteorie, leksikografiese instrumente, selfoon, selfoonwoordeboek, suid-afrikaanse leksikografie, toepassings, wat

Samenvatting

'n Funksionele analise van die e-WAT met spesifieke fokus op die selfoonweergawe: 'n grondslagmodel vir verbetering.Leksikografie se identiteitskrisis lei tot 'n verskuiwing na elektroniese leksikografiese gereedskap. Die groeiende tendens van sel- en slimfone in Suid-Afrika skep ook die geleentheid vir leksikograwe om 'n nuwe mark te ontgin. Hierdie artikel kyk na die onbevredigende toestand van Afrikaanse selfoon-woordeboeke as grondslag vir verdere ondersoek in hierdie sfeer. Die elektroniese WAT word ondersoek deur die funksieteorie toe te pas, om veral aan te dui waar die gebruiker se behoeftes aangespreek moet word. Dit lei tot 'n model vir die verbetering van hierdie en moontlik alle ander selfoonwoordeboeke in Suid-Afrika.
Gepubliceerd
2014-10-27
Citeerhulp
Du Plessis, A. (2014). A Functional Analysis of the e-WAT with Specific Focus on the Mobile Version: Towards a Model for Improvement. Lexikos, 24(1). https://doi.org/10.5788/24-1-1253
Sectie
Artikels/Articles